Successfully reported

Jorn's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jolanda H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Dit was baie lekker! Kan vir seker aanbeveel! Baie lekker! Kamer is lekker groot, gemaklik en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Goeie verblyf in stil area. Heerlik! Area so stil en rustig. Kamers goed toegerus, ontbyt uit die boonste rakke! Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrina F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Uitstaande gehalte en gasvry. Die kamers vir my en my kinders was presies soos op die foto's en die ontvangs was baie gasvry. Die ontbyt was van hoë gehalte en ook 'n verskeidenheid. Die interieur van die kamers is van uitsonderlike gehalte en dit laat 'n mens sommer gasvry voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelna K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Absolutely stunning. Absolutely stunning place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great 2 night stay, fantastic helpful and friendly staff too. We had a lovely 2 night stay. Accommodation was well set out, rooms clean, etc. Service was excellent and friendly. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A little Garden of Eden. A delight. Pure luxury. Professional and friendly staff, luxurious room. We would come back here any time. The best bed ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netjiese, skoon en ruim gastekamers. Ons het heerlik gebly in die ruim, skoon en netjiese gastekamer. Pragtige uitsig en tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangenaam. Ons het vir 'n tweede keer baie lekker hier oorgebly. Die gastehuis het karakter en word goed in stand gehou. Ons hou veral van die pragtige, welige tuin met looppaadjies, visdammetjies en voëlgeluide. 'n Bonus is die lekker ontbyt wat nie by ander gastehuise beskikbaar is nie. Die diens is uitstekend - die personeel het 'n horlosie wat ons in die kothuis vergeet het, gehou en aan ons terugbesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita C
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

I like staying here, keep coming back. Perfect. I stay here regularly. Very friendly staff, quiet and well equipped room, good breakfast, lovely garden. I have been on my own, but also with my family and with a group of friends, and have stayed in other rooms that they offer. All lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great stay! One of the nicest places I have stayed at in a long time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Hunter Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d277fd5eba655e089aa0089b90705c3f6deecd9d1e0ba8305efb438c2f08b47e0377dad36673c5dbf0898ceae5e2fc679e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 62 Hunter Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.4895 30.99684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang