Journey's End
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 2 Goshawk Street and Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Journey's End is 'n bekoorlike, uniek versierde huis in St Helenabaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die ongerepte strand af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Die huis sluit ook 'n speletjieskamer met 'n outydse arkadespeletjie, tafeltennis en 'n pooltafel in. Die huis maak oop op 'n patio en 'n tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 137
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of 2 Goshawk Street and Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Journey's End het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 2 Goshawk Street and Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang