Joy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 22 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Joy is op die eienaar se eiendom in Bredasdorp geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf bestaan uit 2 gastekamers met plek vir tot 5 gaste. Kamer 2 het 2 enkelbeddens, terwyl Kamer 3 1 dubbelbed en 1 enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea en kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, met addisionele straatparkering. Buitekameras monitor die ingang, straatparkering en die agterkant van die eiendom.
Joy is oop op weeksdae, ideaal vir besoekers in die middel van die week, en gesluit oor naweke. Die eiendom is in 'n stil buurt binne loopafstand van Soetmuisberg Café. Afleweringsopsies is beskikbaar by Checkers 60/60 en Debonairs Pizza.
Dit is selfsorgverblyf. Gaste deel die kombuis en leefarea met die vriendelike gasvrou, Adél, wat haar eie privaat en suite-badkamer het. Sy verwelkom gaste persoonlik en is altyd beskikbaar vir hulp of inligting.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 22 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang