Successfully reported

Joy Haven Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hendrik G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantastic. The stay was fantastic. Everything was well organised. The top part of the fridge wasn't working well and didn't keep the food cold enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom! Rustige omgewing en 'n lieflike blyplek. Alles wat mens nodig het! Baie skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drusilla V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Stylish, peaceful and comfortable. Great place and great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lovely studio with swimming pool! Great place and friendly people. Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Huis weg van die huis af. Fantastiese plek. Het alles wat jy benodig en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A joy haven away from home. Such a great and awesome place to stay. Very private and secure, clean and we loved the open plan. Bedding is very comfortable. The owners are very friendly and really made sure that the place has everything a person will need. Really a joy haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie dankie vir die goeie diens en geriewe. Die kommunikasie vooraf was baie duidelik en vriendelik. Ook gedurende ons verblyf van 2 aande. Die fasiliteite was baie goed, netjies en skoon. Joy Haven is baie sentraal en naby toegangsweë. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dit was puik. Sal vir seker Joy Haven aanbeveel aan enige iemand. Die eerste keer dat ek by 'n plek bespreek het en dit lyk net so mooi soos op die foto's, as dit nie selfs mooier lyk nie. Dit is vir seker jou "Home away from home". 10 uit 10 vir Joy Haven.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing stay! The apartment was absolutely spotless and beautifully decorated. Our host went above and beyond to make sure we felt at home. Thank you so much for a wonderful stay. We'll be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ontspannend. Baie gerieflike netjiese gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan-Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Henri Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb048a75d6cbe4ecd10d2b3fcc45b3c4177f8c07fd885176f6c9f582c757770ef9f83e527fa6d652cead0c5505d5aa2050e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 26 Henri Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.846737676376 28.156372045998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang