JR Guest House
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jul 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Gorse Road, Glen Hills, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 890R1 701 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
JR Gastehuis bied gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf in 'n rustige omgewing, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat Durban-Noord besoek. Gerieflik geleë net 500 m vanaf Glen Hills en 18 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, bied die gastehuis maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite.
Verblyf word aangebied in 7 Koningkamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer sluit 'n tafel en stoele, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n kluis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, vermaak- en braai-area, volledige wasgoeddiens en 'n gratis ontbyt in die eetarea geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Gorse Road, Glen Hills, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Gorse Road, Glen Hills, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang