Successfully reported

JS Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andries V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie gerieflike, vriendelike verblyf en naby sake sentrum. Baie netjies verbluf. Naby al die sake sentrums en ander besighede. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda I
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Loved it and will go back. Very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Thank you, Belinda. Hope to see you soon! Regards

Marlize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absoluut wonderlik. Sal enige iemand aanbeveel om by JS Inn te gaan oornag. Rustig, veilig en goed geleë. Baie netjies. Eienaars is vriendelik. Beste oornagervaring nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Kamer was skoon en netjies. Niks meer nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean, calm and beautiful. If you are wanting to stay close to the Mbombela stadium at a clean and calm place with friendly reception, this is the place to stay. The area around this place is typical CBD, but the accommodation is completely different to the CBD vibe, it is homely and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike rustige omgewing. Heerlik gerus en koffie en heerlike beskuit genuttig op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie, Anna-marie. Julle is altyd weer welkom om op die stoep te kom sit! Groete

Freddy O
1 nag
5.0
Feb 2024

It is a well located place to stay for business. The hospitality from the host is what I enjoyed the most.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helloise O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Netjies, skoon en goed geleë. Ons gaan gereeld daar tuis wanneer ons Nelspruit toe gaan en ons bly altyd lekker. Ons het wel al twee keer daar tuisgegaan en nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Hallo Helloise. Ongelukkig gebeur dit dat ander gaste op ander bespreek kanale dieselfde kamer bespreek en dan 2 aande of langer slaap. Jammer hieroor! Groete JS Inn

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was baie lekker. Netjies en skoon. Alles waarvoor ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie Alta. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Christelle S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lekker. Vriendelike, goeie diens in Afrikaans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacolien
JS Inn
Baie dankie Christelle. Jy is baie welkom om weer te kom kuier. Groete, JS Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26A Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93cfcaf6538da95fc5adbd7a86420e6fbaca3b83b1834dc69c2ca40d333379c13f20b55682e529c966351e58bfe7850f50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 26A Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.477802451703 30.958149542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang