JS Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26A Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
JS Inn bied gemaklike oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit), sentraal geleë naby die sakekern, I’Langa Mall en Mbombela-stadion.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 gastekamers met privaat ingange. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie, linne, handdoeke en 'n TV. Lugversorging kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, WiFi, 'n gemeenskaplike sitarea op die stoep en veilige parkering.
Plaaslike besienswaardighede binne 20 km sluit in die Sudwala-grotte, Mbombela Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino. Let asseblief daarop dat die eienaar drie klein honde op die perseel het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacolien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26A Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink JS Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26A Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang