Successfully reported
+13

Judy's Rose Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Judy's Rose Cottage is 'n bekoorlike kothuis met sy eie privaat ingang in Swellendam, wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak.

Gaste het toegang tot die plonspoel, tuinarea, en ontbyt is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste.

Doendinge in die omgewing sluit in stap, perdry, kunsgalerye en museums. Daar is ook 'n pragtige 9-putjie gholfbaan in die nabyheid.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Robert B
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Enjoyed the stay and Swellendam in general. Judy is a charming and attentive hostess. The accommodation is spacious and comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Malcoleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Definitief waardeer vir geld. Netjies, ruim, baie lekker verblyf.
Aug 2025
Denise R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil verblyf. Baie lekker gebly. Judy is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal weer daar gaan bly.
Aug 2025
Jeanne C
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename en netjiese omstandighede. Baie lekker akkommodasie. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Apr 2025
Christelle M
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike gasvrou. Netjiese geriewe. Sal beslis weer daar tuisgaan!
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Judy's Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f6542460a36d7ad97b96bbf08a9b1028c8dbee33e939a5d134bd201e4b6682d4d2182652b72bdd48b4c3ed97588fc73195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 30 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0159863 20.4542084
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang