Juliet Rose Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Van Laun Crecent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Juliet Rose Gastehuis, geleë in die hartjie van Fichardt Park, is 'n luukse toevlugsoord wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 11 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan maaltye teen 'n bykomende koste in die gemeenskaplike eetarea geniet. Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas.
Vir diegene wat wil verken, is Southern Centre 1.1 km weg, en Windmill Casino is 4.5 km van die gastehuis af. Met veilige parkering en 'n rustige atmosfeer, belowe Juliet Rose Gastehuis 'n rustige verblyf in Fichardt Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 156
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 50 Van Laun Crecent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Van Laun Crecent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang