Juliet
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Juliet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel op die Knysna-strandmeer se oewer in die bekende Thesen Harbour Town. Dit is naby boetiekwinkels, restaurante, die Knysna Waterfront en die middedorp.
Die pragtige woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel het dakwaaiers en lugversorging, asook 'n omsetter en 'n battery wat ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Juliet het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: TH1 Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang