Successfully reported
+41

Julsies Home

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Duiker Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Julsies Home is in Reebok geleë en net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en is naby 'n veilige swemstrand.

Julsies Home het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, waarvan 2 en suite-badkamers het en die ander 2 deel 'n badkamer.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek en WiFi word voorsien.

Besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Natuurreservaat, Reebok-strand, Oubaai Gholflandgoed en die Garden Route Casino in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juliette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Duiker Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Julsies Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Duiker Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA765840222ef1cfd6912128cd4d3502b72e4dc0877fc2d3f566b64927fadc77e5b089730fa548e65a6f2cce2a9e50d43bf423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 6 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080083285755 22.163995611769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang