Caldesmo Private Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 502 Atterbury Road, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Caldesmo Private Apartment is in Menlopark, Pretoria geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, wynproe en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 502 Atterbury Road, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Caldesmo Private Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 502 Atterbury Road, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang