Successfully reported
+15

Junior Thatched Cottage @ Hogs Guesthouse

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guesthouse, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis wat uit verskeie eenhede bestaan. Dit is op 'n perseel van 3 hektaar in die hartjie van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat. Die gastehuis is 53,5 kilometer vanaf Pretoria en 118 kilometer vanaf Johannesburg.

The Junior Thatched Cottage @ Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike eenslaapkamerkothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die smaakvolle eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die deure van die sitarea lei na 'n groot onderdakstoep met buitesitplek, perfek vir buitelug-etes. Daar is ook 'n privaat braai-area.

Verder het gaste toegang tot die goed versorgde grasperke, gemeenskaplike swembad en sentrale braai-areas.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tania S
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat besige mense nodig het. Stilte en rus! Dit was alles wat ons nodig gehad het vir 'n naweek weg. Vriendelike gasheer, uitstekende verblyf! Sal ...
Sien meer
Jul 2025
Desire O
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Dis 'n baie oulike, skoon en pragtige plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Die mense wat daar bly en mens ontvang is ook so vriendelik...
Sien meer
Jul 2025
Derek S
Saam met lewensmaat
5.0
Great! Very enjoyable. Great junior cottage. Friendly host and staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Karien D
Saam met lewensmaat
5.0
Rus in luukse huisie. Dit was die mooiste toegeruste huis, baie luuks en baie sentraal aan alles. Gareth en Klaudia was baie vriendelik en het ons tui...
Sien meer
Jun 2025
Jacques B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was awesome, baie lekker en baie mooi verblyf. Waarde vir geld. Dit was awesome. Baie lekker gebly, baie netjiese verblyf. Die mense was baie vrie...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 66 Klipdrift, Hogs Guesthouse, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Junior Thatched Cottage @ Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guesthouse, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5176d69f3736a9629830d7cb1d65dc5be1d9773c49b210bf66525e7d78d98b3c87685ba6942b1210ffac68335d4e3fc853c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guesthouse 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3651643 28.3650112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang