Successfully reported

Jurah

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martienet U
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie lekker! Die woonstel is goed geleë, netjies, goed toegerus en veilig. Ek het niks meer nodig gehad in my tyd daar nie. Die eienaars is baie vriendelik, hartlik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Sal definitief weer besoek. Plek is baie skoon en netjies. Baie lekker, plek is ten volle toegerus. Omgewing is effe raserig, baie verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Uitstekend! Beslis, baie netjies en georganiseerd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Veronique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

So lekker! Dit was regtig baie lekker. Die eienaars is baie vriendelik en die plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Veilige parkeerplek. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Nov 2022

Baie stil en rustig. Hemels! Goeie omgewing, wonderlike mense, op jou eie en goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Mei 2022

Stil, rustig en baie ontspannende atmosfeer. Heerlik gebly by Jurah. Sal Jurah enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf
4.8
Jan 2022

Baie netjiese geriewe in 'n stil omgewing. Baie privaat en vriendelike ontvangs gehad. Sal weer by Jurah oorbly en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Airway Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812a1cdfbc1cb3ccdf0cf7cb4d795e72cad82d0f790f9a602cadcfc421d546fea1ccf21e401b984e64896db1ac2683bd5ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 16 Airway Avenue Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.956528826952 22.423783193453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang