Successfully reported
+22

Juriesfontein Guest Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Jury Fontein Farm 141 Portion 1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 040 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Juriesfontein Gasteplaas Kothuis bied 'n rustige wegbreek op 'n werkende plaas, net oos van Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Omring deur wye oop vlaktes, vars lug en sterbelaaide naghemel, is hierdie bekoorlike kothuis perfek vir reisigers wat vrede, gemak en 'n outentieke plaaservaring soek.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 12 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 4 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 2 yskaste, 'n vrieskas, 2 gasstowe, 'n elektriese oond met 2 elektriese plate, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis bied die knus sitkamer ruim gemaklike sitplek, 'n houtkaggel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

Buite kan gaste die privaatheid van 'n boma en braai-area geniet, ideaal vir buitelug-vermaak. Die rustige omgewing nooi uit na skilderagtige wandelings en vreedsame oomblikke, en bied 'n ware smaak van plaaslewe, alles binne maklike bereik van die N1 en die historiese sjarme van Beaufort-Wes. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • N1, Jury Fontein Farm 141 Portion 1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 040
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 040
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 040
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Jury Fontein Farm 141 Portion 1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb357d8917649d0e3d6eb82190dcf56a8c6811fec3618c6c4fee3c7779a42002023a159dddbab795718264615fb00f5dbda6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 040 per nag, vir 12 mense N1 Jury Fontein Farm 141 Portion 1 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.295105 23.262573
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang