Successfully reported

Just B Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jasper V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Voldoen aan al ons behoeftes. Baie mooi gerieflike kamer met alles wat jy nodig het. Ons het lekker daar oorgeslaap, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir jou tyd en moeite om vir ons 'n review te gee. Ons waardeer dit. Ons streef daarna om aan ons gaste bekostigbare verblyf te verskaf teen die beste moontlike geriewe.

Johan B
1 nag
5.0
Aug 2025

100% aanbeveelbaar. Baie netjies, rustig, stil en skoon, waarde vir jou geld. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties! Heerlik gebly en warm geslaap. Eienaar baie vriendelik en verwelkomend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd om vir ons 'n review te doen. Just B waardeer dit opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u weer te ontvang.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd om vir ons 'n review te doen. Just B waardeer dit opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u weer te ontvang.

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties, heerlik oornag. Just B bied meer as wat ons ooit verwag het, luuks, modern, beste waarde vir geld ooit. Naby winkelsentrum, stil woonbuurt, ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lekker. Ek hou net nie van koue nie, so dalk die leefarea meer cosy maak sodat mens lekker daar kan sit en kuier as dit so koud is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
More Desire, Baie dankie vir jou tyd om die review te los. Aangesien dit selfcatering is, is daar 'n heerlike binne braai wat gaste kan benut om vuur te maak vir hitte asook 'n vleisie te braai. Vriendelike Just B groete, Jacomien Kruger Just B Gastehuis

Jaco F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie aangenaam. Puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd om vir ons (n review) te doen. Just B waardeer dit opreg. Dit sal vir ons (n voorreg) wees om u weer te ontvang.

Richard L
1 nag
5.0
Apr 2025

Goed. Lekker stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd om vir ons 'n review te doen. Just B waardeer dit opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u weer te ontvang.

Lizelle V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Heerlik, veilig en rustig. Gerieflike oornagplek oppad na Namibië.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd om vir ons 'n review te doen. Just B waardeer dit opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u weer te ontvang.

Daan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik en gasvry. Ja, baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacomien
Just B Guest House
Baie dankie vir u tyd om vir ons 'n review te doen. Just B waardeer dit opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Strydom Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NGFkMjdhLWQwMWMtNDQxYy1hNDZlLTU2ZmI2OWY3OTRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 212 5 1 5 14 Strydom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.439619476325 21.262143608183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang