Successfully reported
+23

Just Be

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Galleon Drive, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Just Be is op 'n veilige gholflandgoed in Knysna en bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon en is die ideale plek om te ontspan op die Tuinroete.

Die woonstel is lig en het 'n rustige atmosfeer en 'n oop uitleg. Dit het 'n privaat tuin en 'n groot balkon waar gaste kan sit en ontspan en na die voëlsang en seegeluide luister.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n boonste slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste kan 'n pragtige see-uitsig van die slaapkamer af geniet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies en die kombuis lei na die oopplan-sitarea met 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Pezula is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis 8 km vanaf Knysna se middedorp en die waterfront. Leisure Isle en die Koppe is aan die onderkant van die heuwel en dis minder as 8 km ver. Omliggende dorpe sluit Plettenbergbaai en Sedgefield in en beide is 35 km ver. George Lughawe is 78 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Galleon Drive, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Just Be het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Galleon Drive, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23f662dd5fac872b317fb37d2e5499d86017c7c499b03a1a73f85b005e888ae548180a1198759fd429391c99f7f962acbc6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Galleon Drive Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.06735886779 23.100305788471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang