Successfully reported
+21

Just Jaqi’s Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rooiberg Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Just Jaqi's Guesthouse bied 'n luukse toevlugsoord in Clarens en is ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Dié ruim huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus is. Die sitarea is langs die kombuis en het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n toegeboude kuierarea met 'n etenstafel en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die tuin het.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Kunsgalerye is stapafstand vanaf die verblyf en Clarens Gholflandgoed is net 2,1 km ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cathrine V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte huisie vir familie van 6. Pragtige huisie perfek vir familie van 6. Alles wat jy benodig is daar. Sal dit vir enige persoon sterk aanbeveel. ...
Sien meer
Jul 2025
Deon P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dis 'n ongelooflik mooi plek. Ons het heerlik gebly.
Jun 2025
Stephanie K
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en so mooi plek. Baie gerieflik. Alles was netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het.
Jun 2025
Pasquin J
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik. Lekker gebly, en alles was gerieflik.
Mei 2025
Belinda F
Gesin met tieners
5.0
Wat 'n mooi plek en goed toegerus, alles wat jy nodig het in die mooi Clarens. Ons het die verblyf baie geniet. Die onderdak braai area was 'n wen vir...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 7 Rooiberg Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Just Jaqi’s Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rooiberg Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bdb64150b90250024c459c2e492bf11ec667aa67203ccf910495e43640c40960e12e699a23d69f2bcbe6addb8d636480931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 7 Rooiberg Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519350973053 28.427200531973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang