Successfully reported

Just Unwind

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jenene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelik, veilig en baie behulpsaam. Ons het goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Jenene. Dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf by ons te resenseer. Ons is bly om te hoor dat u u verblyf geniet het en kon ontspan en afskakel. Ons hoop dat u weer by ons sal bly.

Andries C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Ja. No 6 het vreeslik na rook geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hallo Andries, Dankie vir u terugvoer. Ons is werklik jammer dat u 'n onaangename rookreuk tydens u verblyf ervaar het. Dit is nie die standaard waarna ons streef nie, en ons het reeds stappe gedoen om die oorsaak te ondersoek en aan te spreek sodat toekomstige gaste 'n vars en gemaklike omgewing kan geniet. Ons waardeer dit dat u dit onder ons aandag gebring het en hoop dat u ons nog 'n geleentheid sal gee om u 'n beter ervaring te bied. Vriendelike groete, Jaqui (Just Unwind)

Nadia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely stay at Just Unwind. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Peace and quiet. We had a lovely, relaxing weekend. The fireplace was a lifesaver after the nights suddenly turned cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Wina, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear you had a lovely and relaxing weekend. We're especially glad the fireplace came in handy during those chilly nights—there’s nothing like a cozy fire to make things extra comfortable. We’d love to welcome you back anytime!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Diana, thank you for taking the time to review your stay with us. It was a pleasure to host you and your family, and I hope you will stay with us again.

Dawie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Baie dankie vir die 5-ster resensie! Ons is bly om te hoor dat jy 'n wonderlike ervaring gehad het en waardeer jou positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om jou te hê, en ons hoop om jou binnekort weer terug te verwelkom!

Anna-Maria F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende ruim netjiese verblyf! Absoluut fantasties. Baie gerieflik en baie netjies. Ook elke dag ingeklok om te hoor of alles ok is, wat ek waardeer. Veilige parkering. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf by Just Unwind te beoordeel. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ons waardeer die positiewe terugvoer en hoop dat jy weer by ons sal bly.

Belinda F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfek. Dankie, dit was werklik wonderlike verblyf en dankie vir ons lekker soet bederfie op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Belinda, Ons waardeer u tyd wat u geneem het om u verblyf by ons te hersien. Dit was 'n plesier om jou gasheer te wees en ons hoop ons kan jou gou terug verwelkom.

Janhendrik O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike Valenteinsaand gehad en heerlik geslaap! Baie lekker! Lekker baie ruimte, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Janhendrik, Thanks so much for taking the time to review your short stay with us. We are happy to hear you had a great time! We hope you will stay with us again.

Lorain M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Just what we needed to unwind. We had a peaceful 4-night stay in a beautiful tranquil garden setting in Grape Vine Cottage. Our host was very helpful and welcomed us warmly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaqui
Just Unwind
Hi Lorain. We are happy to hear you enjoyed your stay with us. Thanks so much for taking the time to write the review. We look forward to welcoming you back when next you are in the area.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Bergzicht Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda0af60e709a796ee723457f90d0a85e7b7aa46b2cf5603f6beb944d29d88a70c0be8e54e6e27f6a3cc8ffd7be086e3b484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 8 Bergzicht Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08129 18.86787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang