Successfully reported
+40

Just Unwind

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Bergzicht Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Just Unwind bied selfsorgverblyf in Somerset-Wes waar gaste net kan ontspan.

Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorgkothuise wat slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied. Elke kothuis is individueel versier, het 'n plafonwaaier of lugversorging, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n TV en kombuisgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.

In die somer kan gaste in die soutwaterswembad afkoel of in die skadu van die bome ontspan. Daar is ook veilige parkeerplek, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, 'n strykyster en 'n strykplank op versoek, en swemhanddoeke wat gaste by die swembad kan gebruik.

Gesinne is welkom en daar is geriewe soos 'n babastoeltjie en 'n kot.

Die verblyf is naby die Strand se strandfront, Gordonsbaai en die Helderberge met verskeie aktiwiteite net 'n kort motorrit ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jenene V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, veilig en baie behulpsaam. Ons het goed uitgerus.
Jul 2025
Andries C
5.0
Baie aangenaam. Ja. No 6 het vreeslik na rook geruik.
Jun 2025
Nadia N
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay at Just Unwind. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Wina V
Gesin met tieners
5.0
Peace and quiet. We had a lovely, relaxing weekend. The fireplace was a lifesaver after the nights suddenly turned cold.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Dawie K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Sentraal geleë.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Bergzicht Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Just Unwind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Bergzicht Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda0af60e709a796ee723457f90d0a85e7b7aa46b2cf5603f6beb944d29d88a70c0be8e54e6e27f6a3cc8ffd7be086e3b484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 8 Bergzicht Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08129 18.86787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang