Successfully reported
+14

JustBe Farm Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Vondeling Farm Portion 9, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

JustBe Farm Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se wildplaas, 11 km buite Piketberg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek van die stad se gewoel.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed slegs vir kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met sitplek, 'n buite-eettafel, 'n braai en uitsigte oor die omliggende natuur geniet, insluitend diere soos sebras en springbokke. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby Piketberg, wat ongeveer 11 km weg is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N7, Vondeling Farm Portion 9, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink JustBe Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Vondeling Farm Portion 9, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ea2265fffc1c647cd7435a335b2fd4a3dd8926b3c3d09d5de6d70042109bc0c1b6ac06d2e8446d2448cf4fbe08029bbf4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 N7 Vondeling Farm Portion 9 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.976723287696 18.792227388716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang