Successfully reported
+16

JustBe Farm Retreat - Cabin 1

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof Game Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

JustBe Farm Retreat - Cabin 1 is geleë op 'n klein privaat wildplaas 11 km buite die bekoorlike plaasdorpie Piketberg.

Die hut bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en lugversorging. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Buitestort met uitsig oor die vlaktes is ook beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Die leefarea maak oop na 'n patio-area met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die wildplaas waar wilde diere soos Springbokke en Kaapse Bergsebras gesien kan word. Die hut bied ook WiFi.

Daar is 'n sementdam met boorgatwater waarin gaste kan swem, sowel as 'n uitkykdek en 'n kinderklimraam. Die eiendom het 'n Kolkol-warmbad en Bloukrans-hout, heuning, 5 liter water en ys sal te koop wees. Aktiwiteite in die omgewing sluit in bergfietsry, stap, voëlkyk en wynproe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sasha S
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, natuur, rustig. Ons kan nie wag om weer terug te gaan. Die cabin het als wat nodig is. Die diere en KolKol was 'n hoogtepunt. Dorp en wynplase...
Sien meer
Sep 2025
Nickie V
5.0
Very peaceful and comfortable little cabin. I loved the outdoor shower. We were on our way to Namakwaland and stayed only one night. I'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jani D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place to relax and restore. We enjoyed every moment of our stay. The scenery is beautiful, so quiet and peaceful. Sandy made ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Claudette P
Gesin met tieners
5.0
Lovely weekend away. We had such a lovely weekend. The farm is beautiful, and we had great weather. Beautiful sunrise and sunset with z...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Linzi C
Gesin met tieners
5.0
Amazing relaxing farm stay. Awesome weekend away at 'Just Be'. We did not want for anything. Zebras and springboks right in front of ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Soutkloof Game Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink JustBe Farm Retreat - Cabin 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutkloof Game Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fdb6ca6ba64a855c6f220d670b5f7a10d35f1f6dfd99c213bd1b4d40a3557aced0496bffb97183c96045b52a86acef6d0af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Soutkloof Game Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.977263046983 18.790425150787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang