Kaag At Sea
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kaag Crescent, Sun Valley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kaag At Sea is 'n lieflike gesinshuis in Sun Valley, Kaapstad. Hierdie selfsorghuis bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n etenstafel, 'n kaggel en 'n TV.
Die huis het 'n ruim onthaalarea met 'n binnebraai asook 'n erf met 'n oerwoudgimnasium vir kinders om op te speel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Kaag Crescent, Sun Valley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kaag Crescent, Sun Valley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang