Successfully reported

Kaaimans Deckhouse

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Katie S
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Making memories. The stay was wonderful. The house is spacious and characterful, and the amenities are perfect for a rustic break with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Onvergeetlike wegbreek in die mooi Kaaimans. Ongelooflike mooi ligging. Vriendelike gasheer. Groot huis met baie om te doen vir groot en klein. Bietjie oud en het hier en daar bietjie liefde nodig (stukkende tafeltennisnet, geen deurhandvatsels aan van die deure of geen bokant van 'n toilet), maar onvergeetlike kuier en kan Kaaimans Deckhouse aanbeveel vir mense wat lief is vir die natuur en gemaklik is met 'n meer "rustic" omgewing. Ryk geskiedenis ook en was interessant om daarvan te lees binne die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Lekkerste "memory maker" vakansiehuis. Ligging is fantasties. Fantastiese "ou skool" vakansiehuis. Toegang is tricky, arriveer met stap skoene.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 6 500
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 6 500
per nag, vir 18 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimans River Lodge, Kaaimans River, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ec8a3bee09d81c852154d3730f315e102b83c7ca1ee9ebf218c46ef01b9069dee88443e805c2095a64ef2bf068c9933b1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 18 mense 3 5 1 5 Kaaimans River Lodge Kaaimans River 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9949287 22.5520385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang