Successfully reported
+36

Kaalvoet Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag, vir 8 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kaalvoet Villa is 'n bekoorlike woonstel in Yzerfontein en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Die woonstel is op die boonste verdieping van die huis geleë en is 'n ideale opsie vir gesinne of vriende wat vakansieverblyf soek binne stapafstand van die strand af.

Die woonstel bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Die kombuis is oopplan na die ruim leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met DStv, 'n ingeboude braai, gemaklike rusbanke en 'n etenstafel in.

Hierdie area maak oop op 'n balkon met buitemeubels. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook vir gaste beskikbaar vir ekstra gerief. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 900
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1b53d58a842b20700edcc0e4dbec76cf8523208e12904494f277baf2215ac8d0e5dac052b11e3ed4ea4d84c81b7b8e73629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 8 mense 9 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3663179 18.1684617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang