Kaalvoet Apartments
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kaalvoet Apartments is in Yzerfontein aan die Weskus geleë, net 150 m van die see af. Die eiendom bied 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 18 gaste kan akkommodeer, en is toegerus met sonkrag om voortgesette gemak tydens beurtkrag te verseker.
Verblyf sluit in die Fynbos-woonstel met 1 slaapkamer, 'n slaapbank, kombuis, sitkamer en kaggel; die Seashells-oopplan-kamer vir 2 met 'n koninggrootte-bed, see-uitsig, privaat badkamer, basiese toestelle en patio; en die Oseaan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n slaapbank, kombuis en sitkamer. Hierdie 3 eenhede kan gekombineer word om tot 10 gaste te akkommodeer. Die Kaalvoet Villa is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek vir 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers, met 'n volledige kombuis, sitkamer, binnenshuise kaggel, eetkamer en braaigeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in gratis WiFi, DStv, veilige parkering en gemeenskaplike braai-areas.
Plaaslike besienswaardighede binne 20 km sluit in Pearl Bay-strand, wandelpaaie, wynplase, walviskyk in die seisoen, voëlkyk, veldblomme-uitstallings in die lente, en 'n reeks buitelugaktiwiteite soos windsurfing, visvang en gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Frieda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaalvoet Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang