Successfully reported

Kaapsche Draai

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal vir seker terugkeer. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die eienaars was vriendelik, behulpsaam en selfs ekstra moeite gedoen met my verloofde se verjaarsdag. Die dorpie het 'n warm atmosfeer. Dankie vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing. Our stay was amazing. Hosts are very pleasant and helpful. Nothing is too much trouble.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflike en aangename kuier. Ongelooflik gasvry ontvang. Behulpsaam en baie vriendelik. Gerieflike ruim kamer. Kombuis met alles wat nodig is. Skoon en netjies. Lieflike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Heerlike naweek, goeie verblyf, als wat benodig word, skoonmaakdiens. Vriendelik. Baie lekker. Voldoende toegerus. Vriendelike eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Baie lekker plek en goeie, vriendelike diens. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozef M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker geslaap. Koud, lekker beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Kaapsche Draai
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf Jozef. Ons hoop om julle weer eendag te verwelkom. Groete Kaapsche Draai bestuur

Belinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Genoeglik! Netjies, veilig, vriendelik, groot vreugde.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helen
Kaapsche Draai
Dankie Belinda, dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Groete Kaapsche Draai Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf85558cca739688cf5b5adfda86c49faaf5a6834105b427561f9b686c6caedd06a256a76685be6358b945654e959e07af55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Kruger straat Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592281564868 30.765613049253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang