Kaapsche Draai
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 000R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kaapsche Draai is ideaal geleë in die hartjie van Kaapsehoop, Mpumalanga en is stapafstand vanaf al die toeriste-aantreklikhede, restaurante, staproetes en winkels. Dit is ideaal vir 'n wegbreek van die besige stad en is 'n goeie opsie vir 'n oornagverblyf op pad na Wildtuin of as deel van 'n Laeveldtoer.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 'n gesinseenheid met slaapplek vir 5 óf 2 dubbeleenhede. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed, asook 3 enkelbeddens en die ander 2 eenhede elk het 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Al 3 eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 1 van hierdie eenhede sluit 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond in. Elke eenheid het ook privaat braaigeriewe.
Kaapsche Draai bied ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer met binnebraaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Kaapsche Draai het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang