KaapsePracht Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 de Villiers Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
KaapsePracht is 'n moderne gastehuis in die pragtige stad Somerset-Wes en is goed geleë in 'n rustige woonbuurt aan die voorheuwels van die Helderberg net 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Verblyf beskik oor 3 luukse gastekamers met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en en suite-badkamer met dubbelstort en dubbelwasbak. Een van die kamers het selfsorggeriewe. Elke kamer het sy eie privaat patio wat oor die swembad en welige tuin uitkyk, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, internet en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
KaapsePracht is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante en die maandelikse kuns- en kunsvlytmark en binne 'n kort afstand sal jy pragtige strande vind. Die gastehuis word omring deur topgehalte gholf- en wynlandgoedere en skilderagtige roetes neem jou in 'n japtrap na plekke soos Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl. Daguitstappies na die Wynlande, 'n potjie gholf, walviskyk in Hermanus of enigiets om jou verblyf aangenaam te maak, kan op jou gemak vanaf ons gastehuis gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 12 de Villiers Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink KaapsePracht Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 de Villiers Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang