Kafupi Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Olifant Drive 1388, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kafupi Cottage is in Marlothpark, 'n vakansiedorp in die noordooste van Suid-Afrika, in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir gaste wat uit die stadsgewoel wil ontsnap en 'n ontspannende wegbreek soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Gaste kan wild, soos koedoes, 'n rits ander bokspesies, vlakvarke, kameelperde en sebras vrylik tussen die huise sien wei. Die huis is stapafstand vanaf restaurante en winkels.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe, 'n plonspoel en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Olifant Drive 1388, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kafupi Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Olifant Drive 1388, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang