Successfully reported
+15

Kaia Titia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Harbour View Avenue, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaia Titia is 'n bekoorlike kothuis in die kusdorpie St Helenabaai.

Die eenheid het 'n see-uitsig vanaf die patio en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer (slegs stort), 'n oopplan-leefarea en kombuis. Die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte- en dubbelbed. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel, kookgerei, eetgerei, breekware en glasware. Bykomende geriewe sluit 'n boma/braai-area en oorgenoeg parkeerplek op die perseel in.

Gratis onbeperkte vesel-Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan swem, visvang, seil, branderplankry, voëlkyk, kanovaart en gholf in die area geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 29 Harbour View Avenue, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaia Titia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Harbour View Avenue, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb691c3ab7e9972f8a0fa871ac7fc9d70c740a72f7a40e6728f14954de0d1e12cf25dee208660d6772bafc3d85ae0457e6439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 29 Harbour View Avenue Saint Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.73433419968 17.989518271164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang