Successfully reported
+11

Kairos Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreplin Street, Shark Island, Lüderitz, Karas
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kairos Cottage is in die kusdorpie Lüderitz geleë en bied gerieflike B&B-verblyf, sowel as 'n koffiewinkel, albei met lieflike see-uitsigte.

Verblyf word gebied in 5 gastekamers, elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus met linne en badhanddoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt by Kairos Cottage word by die koffiewinkel bestel en in die ontbytkamer bedien. Die B&B bied wasgoedgeriewe en braaigeriewe.

Besienswaardighede in Lüderitz sluit Kolmanskop Spookdorp, die plek van die oorspronklike Dias Cross, Lüderitz Museum en Felsenkirche, 'n heuwelkerk met uitsigte oor die baai, in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angie T
Saam met vriende
5.0
Awesome! Just loved our stay at Kairos!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Marco G
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste view oor die see, vriendelike diens en baie lekker ontbyt. Ongelooflik lekker en netjiese blyplek! Sal vir seker in die toekoms weer daar bly.
Aug 2025
Nina V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see uitsig vanaf mooi, skoon, groot eenheid. Sal aanbeveel. Pragtige see uitsig. Skoon en groot kamer met 4 beddens en goeie badkamer geriewe...
Sien meer
Aug 2025
Karlien P
Gesin met klein kinders
5.0
Mens voel tuis. Die dame by Kairos was baie behulpsaam en so vriendelik. Die ontbytopsies was heerlik! Die kamer het alles wat mens nodig het met 'n p...
Sien meer
Jul 2025
Nina J
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsvrede. Fantastiese akkommodasie, vriendelike diens en absolute waarde vir geld.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barend
Christoffel ...

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kreplin Street, Shark Island, Lüderitz, Karas
  • Gaste dink Kairos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreplin Street, Shark Island, Lüderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNWYxODRiLTY2ZTItNDgzNS04NDYyLTQ2Y2VjNzEwNTkxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Kreplin Street Shark Island Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.636553909124 15.15234396739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang