Successfully reported

Kairos on the Lake

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Pieter M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker, net te kort. Dis 'n pragtige plek en ons wens ons kon langer bly! Penny en haar man is fantastiese gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila M V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik ontspannend, sal Kairos on the Lake aanbeveel vir almal. Heerlike wegbreekplek langs 'n groot meer. Ruim, silwerskoon akkommodasie - ten volle en smaakvol toegerus. Vele aktiwiteite om grootmense en kinders besig te hou. Baie dankie aan ons gasheer, so behulpsaam en vriendelik gewees. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful view, peaceful and so relaxing. We went for a quick breakaway and we loved it. Everything was just as the ad, clean and very comfy king-size bed with crisp linen. We enjoyed the sound of rain on the roof and the beautiful view of the lake. Peaceful and so relaxing. Our hosts were very friendly and helpful. We would definitely be going back with our kids to enjoy the water and activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Beautiful calm place to stay. Lovely stay. Really enjoyed having the lake so close and the use of kayaks/paddle boards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Besonders mooi en rustig! Dit was absoluut fantasties! Baie mooi en luukse akkommodasie. 'n Lekker kuierstoep met 'n pragtige uitsig. Ons het die roeibootjie gebruik om mee te gaan visvang, pure plesier! Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint P
1 nag
5.0
Aug 2024

Tranquil, clean and relaxing. Lovely, tranquil accommodation in the ideal spot on the lake. Kind and compassionate hosts that made us feel at home from arrival. Will definitely be back and definitely recommend this venue for a stay in Sedgefield.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penelope
Kairos on the Lake
Thank you, Clint. It was a pleasure hosting you; thanks for being such pleasant guests. We would happily have you here again. Penelope & Warren

Mazel Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastic stay so relaxing! Great place, everything you need, best views, friendly people. We will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penelope
Kairos on the Lake
Thank you, Mazel - it was a pleasure hosting you! All the best to you and your family. Penny

Conan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Very relaxing. Great location. Really enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lake View Road, Swartvlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193e3e40950f38a7a90f0254452b4876483119fbd0a75eb7afaa87e74c2c6561199da8b05519fd396cadaa6793c01314e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Lake View Road Swartvlei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.990896409818 22.736411717757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang