Kaiser's Rooms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Oatlands Road, Grahamstown/Makhanda, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaiser's Rooms bied selfsorg-oornagverblyf in die stil Mahkanda-dorpie sowat 125 km noord van Gqeberha (Port Elizabeth). Die verblyf is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 4 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Ander geriewe sluit elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en handdoeke in.
Buite is daar sitplek vanwaar gaste die pragtige omgewing kan geniet. Gaste kan tussen selfsorgverblyf of 'n kontinentale ontbyt teen ekstra koste kies. Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rodger Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Oatlands Road, Grahamstown/Makhanda, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Kaiser's Rooms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Oatlands Road, Grahamstown/Makhanda, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang