Successfully reported

Kaja vir Baja

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Althaf E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Excellent. Absolutely neat and peaceful, also very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Thank you for your positive feedback. We're delighted that you enjoyed your stay.

Thomas A
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

N vakansie wat ons lank sal onthou. Baie aangename bestuur. Het heerlik gekuier. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Definitely would stay there again. Brilliant! Unit was beautiful and clean. It's a short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te verwelkom in die nabye toekoms.

Petra S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

100% would stay there again. Fantastic! The unit was beautiful and clean. The location was perfect! Staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Heerlik. Baie lekker gebly, stapafstand van die see. Lekker kuierstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Baie dankie vir julle besoek. Hoop nie die winde het te veel gepla nie.

Kevin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Top class! We thoroughly enjoyed our stay, fantastic stay for a family beach holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Thanks Kevin for the positive review. It is always great to welcome you.

Iris L
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Pleasant, peaceful and safe. Exceptional service from the host and the home had all the little 'extras' necessary for a comfortable, no fuss stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

R V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Lekker. Fantasties gebly. Was skoon en netjies. Is bietjie duur vir die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Ontspanne atmosfeer, gerieflik en so rustig. Ons het heerlik gebly! Dit was loopafstand van die strand wat ideaal was. Ook dierevriendelik, maar vir kleiner honde was dit traliewerk net bietjie wyd. 'n Klein hondjie kan deurglip. Dalk net onderste dele toemaak met mesh. Die tuin was pragtig en ons het so lekker ontspan. Geriewe was genoeg. TV met WiFi was a bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Baie dankie vir julle besoek en positiewe terugvoer.

Conrad S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons nuwe tuiste by die see! Was baie lekker, is baie naby aan die strand en mens hoor die see die heeltyd. Baie skoon en netjies, het 'n baie lekker tyd gehad en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsty
Kaja vir Baja
Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek sal dit ook so oordra aan die skoonmaker.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 429 Munro Rylaan, Munster/Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA316dbb9bcb055249fe44c3249934344a49a90497e1ff4218e4cccc3ee98f40a39a2f93a08a0439de9acf02cc9ba4c2d598e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 429 Munro Rylaan Munster/Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -31.006892833361 30.259909629822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang