Successfully reported

Kakibos Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dennis D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderful. We loved the hospitality and personal touches; they were super helpful in helping us find routes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing! Wat 'n heerlike verblyf. Die uitsig oor die bos is fantasties. So baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie sterk aan te beveel! Uitstekende ligging, fasiliteite en heerlike braaiplek. Hierdie was ons tweede besoek aan Kakibos en definitief nie die laaste een nie! Die stilte, skoon lug en die mooi natuurskoon is terapeuties en net die regte medisyne om ontslae te raak van jou stres. Die gasvryheid waarmee ons ontvang is en deurlopend met ons midweek besoek ervaar het, was uitstekend. Die blyplek self was baie skoon en netjies en toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het tot laat in die aand buite gesit en nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. "We'll be back!".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Heerlike bosveld vakansie. Heerlik in die bos gekuier, baie diere gesien, die gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig. Die huis is skoon en ten volle toegerus met alles wat nodig is. Voorwaar, hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf al te lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustigheid van die natuur. Dit was heerlik soos elke vorige keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Utami R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig met baie spasie. Lekker veilig en privaat. Naggeluide was fantasties. Dit was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek kan hierdie werklik aanbeveel! Waarde vir geld! Baie lekker gebly! Netjiese akkommodasie en vriendelike gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Befok. Baie lekker. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet, kom gerus weer.

Arina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Absoluut aan te beveel. Dit was heerlik rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Dit is so lekker as gaste weer en weer terugkom, ons sien uit na die volgende keer.

Hendrik T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wegbreek. Kalm en rustig! Baie wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Ons is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nickus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden Farm, Portion 49, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92addde200ac480b710a6a328ccaab7d5310d6ff205b7ca1b473158c95817aa74793cc232fea13ea40f32579c2615d7f42b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 Welgevonden Farm, Portion 49 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.374478867828 28.400414239934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang