Successfully reported
+48

Kalahari @ Kathu Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari @ Kathu Gastehuis is ideaal geleë om Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman en Kimberley te verken en bied gerieflik gemeubileerde kamers.

Die gastehuis bied 3 kamers, en elke kamer het 'n privaat ingang. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 1 van die kamers het 'n bad en 'n stort. Die lugversorgde kamers is toegerus met TV's met DStv, WiFi-toegang, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word ook daagliks skoongemaak, behalwe Sondae, en ontbyt is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Ontbyt en tuisgemaakte aandetes is op versoek beskikbaar. Die gastekamers kyk uit oor die Kalahari Gholf- en Jaglandgoed en gaste sal vroegoggend of teen skemer koedoes en gemsbokke kan sien.

Besoekers aan Kathu kan die Wonderwerk-grot, die Boesmansgat-sinkgat of die Moffat-sendingstasie besoek. Verskeie 4x4-roetes kan ook in die area gevind word.

Die eiendom gebruik sonkrag wat ondersteuning bied tydens beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amanda W
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike, skoon en netjies met als wat jy nodig het. Heerlik gebly. Lieflike kamer, Ida is bitter vriendelik en dit is 'n rustige, skoon, gemaklike ...
Sien meer
Des 2024
Riette D
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig en stil en het 'n welkome gevoel. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie lekker, rustig en stil.
Jul 2024
Carla J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Baie lekker, netjies en stil.
Mei 2024
Zander R
5.0
Mooi, skoon, gemaklik en baie lekker. Baie mooi en skoon. Ek het 'n baie lekker tyd gehad en baie lekker gebly.
Mrt 2024
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Lieflike skoon en gerieflike blyplek met 'n pragtige uitsig. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Definitief waarde vir ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari @ Kathu Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba0a9ffb6d7c88afc2b8db7f220cdbc3e78d212b522a957cd6dd172c9e64d5ed46a207a980c2ac153531ce5eadce11a49c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 12 Loerie Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -27.68154 23.04582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang