Successfully reported
+14

Kalahari Farmhouse

Lodge
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalahari Farmhouse, Stampriet District, Kalahari, Hardap
  • Vanaf R4 038 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Farmhouse is ’n groen oase in die Kalahari. Dié intieme lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 11 kothuisstyl-chalets met kaggels en plaashuis-bekoorlikheid. Die chalets het 'n tuin-uitsig. Die lodge is aan die buitewyke van Stampriet.

Verblyf word in 10 standaard 2-enkelbedkamers en 1 standaard gesinskamer met beddens gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein stoepie waar gaste kan ontspan.

Die ontvangs en restaurant is in 'n herehuis wat jare gelede gebou is. Die klein plaasbesigheid langsaan voorsien vars produkte vir die spyskaart. Gaste kan die rustigheid langs die swembad geniet of 'n rit in die Gondwana Kalaharipark om die sandduine te sien. Wildritte is ook beskikbaar. Dit begin by die nabye lodge en gaan na die Kalahari Farmhouse. Gaste kan ook gaan kyk waar die vars produkte soos vars groente, melk, verskeie salami, wors en biltong geproduseer word.

Die lodge is toeganklik as gaste tussen Windhoek en die suide reis, of vir dié wat op pad is na Kgalagadi Trandfrontier Park of Suid-Afrika.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kalahari Farmhouse, Stampriet District, Kalahari, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 038
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 038
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 038
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalahari Farmhouse, Stampriet District, Kalahari, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ba2af10e20060dc151da5d7b3b00d6dbf5f77d283c33396fafb5fd7a9fe9e6e3b42aa098e2ef07d44359e00a692e964a07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 038 per nag, vir 2 mense Kalahari Farmhouse Stampriet District Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.337559850652 18.4012462295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang