Kalahari Game Lodge
Beskrywing
Die luukse en suite-chalet het slaapplek vir 2 gaste en daar is 8 eenhede beskikbaar. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie en daar is ook 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet spog ook met 'n privaat stoep met idilliese uitsigte oor die rustige omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Farm Sandheuwel 325, Mata Mata, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang