Successfully reported

Kalahari Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rene A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Vriendelike verblyf. Baie lekker en rustig gebly. Baie vriendelike mense wat uit hul pad gaan om te help. Baie dankie vir 'n heerlike bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Dankie Rene vir jou positiewe terugvoer. By Kalahari is jy altyd welkom en ons sien uit vir julle volgende besoek! Kalahari Groete

Wikus M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Was die perfekte oornag plekkie. Baie veilige area, skoon en netjies. Genoeg warm water. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Dankie vir jou vriendelike terugvoer. Het julle die kuiertjie geniet en hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom! "Kalahari groete"

Deidre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Aanbeveelbaar. Goeie opsie. Heerlik gebly. Goeie area. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Baie dankie Deidre vir jou gawe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle vinnig weer terug te verwelkom! Kalahari groete

Adriaan D
1 nag
5.0
Jun 2025

Veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Will definitely stay here again. The stay was great; nothing was too much for them when asked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Die plek was lekker en rustig. Ons was baie gemaklik en hulle was baie tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was slegs 'n plesier. Sien uit na julle volgende besoek!

Gareth S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Vriendelik en waardevol. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Pa en seun vir een aand. Ons was baie vriendelik ontvang. Kommunikasie voor die tyd was ook uitstekend. Plek is netjies en skoon. Daar is wel 'n paar goedjies wat aandag kort, bv. in die gesamentlike kombuis, mikrogolf asook die 2 stoofplate lyk al oud met roes. Toilet sitplek lyk ook of dit al vervang moet word. Maar as jy daar is net om te oornag, is die plek eintlik perfek. Dit is ook naby aan 'n winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annewi V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Warm and welcoming hospitality. We had a wonderful experience from the moment we arrived. The staff welcomed us warmly and made us feel right at home. They were incredibly accommodating, ensuring that all our needs were met. We were personally shown to our rooms, where everything was clearly explained to us. The attention to detail and hospitality truly stood out, making our stay both comfortable and enjoyable. We highly recommend this place and would love to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Machiel R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Veilige gastehuis in die omgewing. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Visa Street, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YTY2YjhlLWMwYzMtNDBmMi04YTFjLWZhZmQ4NDEwNzk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 18 Visa Street Ben Fleur 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.902742200997 29.264184077316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang