Successfully reported
+70

Kalahari Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Visa Street, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Guest House is in Ben Fleur, Witbank geleë. Die stad is bekend vir sy mynaktiwiteite in die omliggende gebiede. Vir reisigers en vakansiegangers is dit 'n halfpad stop na die Krugerwildtuin. Die stad het 'n groot dam wat goeie visvang, bootvaart en ander watersport bied.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, wat enkelkamers, tweelingkamers, dubbelkamers, gesinskamers en koninginkamers insluit, wat almal spog met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang. Meeste van die kamers is geskei van die hoofgebou en het hul eie ingange.

Veilige parkeerplek word voorsien, met beperkte onderdakplekke. 'n Reeks dienste en fasiliteite is op versoek beskikbaar en kan 'n addisionele fooi teweegbring. Dit sluit die gebruik van braaigeriewe, aandete, ontbyt en middagetepakkies, gelisensieerde kontantkroeg en wasgoeddiens in. 'n Gemeenskaplike selfsorgkombuis is ook beskikbaar.

Die woonbuurt Ben Fleur is 'n stil area, met die Ben Fleur Boulevard Winkelkompleks binne stapafstand vanaf die gastehuis, sowat 500 meter weg. Die winkelkompleks spog met 'n Checker's-winkel, 'n aantal kleiner geriefswinkels, 4 restaurante en 'n verskeidenheid wegneemetes.

Die Highveld Mall, Ridge Casino, Witbankdam, Curro Skool en Bakenveld Gholfbaan is almal in 'n radius van 2,5 tot 3,5 km vanaf die Gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rene A
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike verblyf. Baie lekker en rustig gebly. Baie vriendelike mense wat uit hul pad gaan om te help. Baie dankie vir 'n heerlike bly.
Sep 2025
Wikus M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Was die perfekte oornag plekkie. Baie veilige area, skoon en netjies. Genoeg warm water. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.
Sep 2025
Deidre V
Gesin met klein kinders
5.0
Aanbeveelbaar. Goeie opsie. Heerlik gebly. Goeie area. Goeie diens.
Sep 2025
Adriaan D
5.0
Veilig. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025
Allan B
Besigheidsreis
5.0
Will definitely stay here again. The stay was great; nothing was too much for them when asked.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 18 Visa Street, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink Kalahari Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Visa Street, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YTY2YjhlLWMwYzMtNDBmMi04YTFjLWZhZmQ4NDEwNzk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 18 Visa Street Ben Fleur 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.902742200997 29.264184077316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang