Successfully reported

Kalahari Hartsplek

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Basie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wat is awesome in Afrikaans? Dis die heel beste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Een van die beste. Rus en vrede was 'n fantastiese blyplek! Die vuurpit was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Kalahari Hartsplek
Thank you, Juanita! Glad you loved the Vuurpit! Kom kuier gou weer!

Dalene (jmh) M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Pragtige oase in die Kalahari met vriendelike gasvrou. Pragtige plek, gasvrye gasvrou. Het selfs 'sundowner' op duine aangebied. Heerlike koffie, ys, braaihout en Kalahari produkte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Skoon, netjies en baie mooi! Wonderlik! Is opgegradeer en het in groot huis oornag van Mata-Mata na Bloemfontein. Het selfs wasgoed, karavaan en voertuig gewas op versoek (fooi addisioneel). Alles tot ons beskikking gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties, het dit vreeslik geniet. Het nie so 'n oulike dorpie met so 'n wonderlike gastehuis verwag nie. Alles was gereed, mooi skoon en gerieflik en bo alles so veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Kalahari Hartsplek
Dankie Nellie Ek is dankbaar dat julle dit geniet het by Hartspkek. Ons Sien uit na julle volgende kuier onder die Sterre.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 34 Kameeldoring Lane, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f606d4e3b1ffbf1b2504a3df72272b15f1f3587c83179d00eb8756738125c95f13a16b62470058eb55ef0923ff80295cf6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 34 Kameeldoring Lane Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -26.981788907383 20.783040639218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang