Successfully reported

Kalahari Hide

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Lynda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable, welcoming stopover. The room had everything we needed and more for an overnight stop. The location was safe and Janet was very helpful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons geniet die stilte. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Peaceful place. Beautiful place. Calm, peaceful and definitely a homely feel. Would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netjies skoon verblyf, ons het heerlik daar gebly. Pragtige plek, baie goed toegerus. Vriendelike ontvangs gehad. Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Kalahari Hide
Baie dankie, ek is so dankbaar as gaste gelukkig weggaan. Mask alles die moeite werd!

Luke C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fireplace. Cozy. Lovely place, would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Kalahari Hide
Thank you so much, Luke. I do try my best with what I have.

Natalie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Tevreden met alles. Dit was baie rustig, netjies als op plek. Sal beslis weer dit boek, dus ons plek om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janet
Kalahari Hide
Dankie Natalie

Jeanette P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie tevrede. Janet het vanaf die bespreking gemaak is uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en te laat welkom voel. Perfekte oornagplek. Ek het 'n sakereis gedoen, maar die eenheid sal ook die perfekte oornagplek wees vir 'n gesin. Skoon, netjies en goed toegerus. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pleasant, friendly, comfortable. Very comfortable, pleasant, friendly stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker en rustig. Baie vriendelik ontvang deur Johan. Was baie hulpvaardig. Kan die plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janet
Kalahari Hide
Baie dankie.

Fanie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Uitstekend. Baie goeie verblyf. Netjies en silwerskoon. Rustige blyplek. Die huis was baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Seodin Road, Kuruman, 1038, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5055363054dc6cb11dd2728846c50ec06f3e07cabab7ef237f4fb76454e2f102eb691d147cd78bc823eebd49bd994b3227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 130 Seodin Road Kuruman 1038 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.418927891017 23.433809134254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang