Successfully reported

Kalahari Lifestyle Lodge

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jacobus D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Die verblyf was baie goed en ek sal weer van hulle gebruik maak. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wat 'n wonderlike verrassing! Puik diens by ontvangs! Hier word moeite ingesit. Absoluut! Wat 'n wonderlike verrassing nadat ons verblyf gekanselleer was by Oranjerus en ons Kalahari Lifestyle Lodge aangebied was! Die ontvangs by ons aankoms was puik! Baie dankie vir al jou moeite en was ons nie bederf met die heerlikste ontbyt! Ons sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker. Wat 'n heerlike plekkie, dit is vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstaande netheid en gerief. Ongelooflike blyplek met die beste waarde vir geld. Ek beveel hulle toe oë aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon, goeie kliënte diens. Baie netjies, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker gebly, gashere was vriendelik en het hulself oortref. Baie lekker gebly, alles was netjies en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Wonderful. Very nice. Everything we needed was there and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rajiv D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Het lekker gebly. Kwaliteit geriewe en waarde vir geld. Ons het lekker gebly by Kalahari Lifestyle Lodge. Ons het die kampgeriewe gebruik. Enigste ding wat bietjie gepla het t.o.v. ligging, was dat dit baie naby geleë is teen die pad waar baie trokke gery het deur die nag. Verder is die plek uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruline M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Pragtige plek, ongelukkig direk op die pad en die trokke ry die hele aand! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 741

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 178 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ee7426083e02f07e369b7cf8fb996c416b6b3a67240001c1d09ea9ef841cdb2cb2dbd402e0587a409a2a248dc6c6734846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 178 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.437568554609 21.284132890657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang