Successfully reported

Kalahari Lion's Rest

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Zennie D
1 nag
5.0
Sep 2025

Ons was 4 mense, 2 is ons volwasse kinders van Nederland. Ons was baie impressed met absoluut alles, heerlike matrasse, besonder netjies en 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verouscha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en private net wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Kalahari Lion's Rest was wonderlik. Dit het my siel goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cehesta W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Was baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Japie C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2024

Heel goed vir oornagplek op reis. Kamers is goed toegerus met alle nodige. Die hout afskortings (mure) kan sommige besoekers affekteer omdat jy kan hoor wat mense langs jou praat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Conrad P
1 nag Saam met vriende
3.2
Mei 2025

Sal nie weer besoek nie. Verblyf glad nie op standaard. Een kamer het geen warmwater gehad nie. Beperkte DSTV paket, geen sportkanale. Adverteer n rolstoel eenheid , maar die ingang in die stort het n 45 grade helling. Geen Persoon in n rolstoel sal daarop kan self ingaan nie, self met hulp is dit gevaarlik. Eienaar het geen idee van die behoeftes van n rolstoel persoon nie. Die webtuiste moet die instelling as rolstoel vriendelik verwyder!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Retha R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Oase vir moeë lywe in die Noord-Kaap. Skoon, veilige oorslaapplek met vriendelike, behulpsame personeel/eienaars. Ons het dadelik tuis gevoel en was vinnig gehelp met 'n awesome eetplek 'n klipgooi van waar ons oorslaap. Kalahari Lion's Rest is in 'n stil buurt met die mooiste uitsig oor landerye waar mens voor jou kamerdeur kan staan en kyk hoe die son sak en die nuwe dag in die oggend breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J J B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Skoon en netjies. Lekker oornag, skoon en warm verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Die plek was goed, maar die eenheid was nie op standaard soos ons verwag het nie. Die badkamer se krane was heeltemal los. Daar was seep gewees maar geen sjampoe nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melise S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Die gastehuis is 'n houthuis, so die kamers is nie klankdig nie. Die plek word as B&B geadverteer, maar is nie. Ek sal ook nie sê dit is regtig selfsorg nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Dit was gerieflik, skoon en netjies met gawe en gasvrye mense. Dit is gerieflik in 'n stil deel van die dorp met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Ons sal weer van die plek gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hoephoep Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YTIyNTZjLTk4N2EtNDg1NS1iZGJiLWJlZTZlOWQ3MzQ0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 8 Hoephoep Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.438591032218 21.299165060188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang