Kalahari Lion's Rest
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hoephoep Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kalahari Lion's Rest is in Upington, in die hartjie van die Kalahari geleë.
Kalahari Lion's Rest is langs die Oranjerivier geleë en bied gaste ongelooflike uitsigte en 'n keuse van 8 lieflike kamers; 1 daarvan is rolstoeltoeganklik. Elkeen van die 8 en suite-kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en is toegerus met 'n yskassie en ketel, 'n TV met DStv asook WiFi-toegang. Al die kamers is nie-rook, en sommige van die kamers is op die tweede verdieping geleë.
Kalahari Lion's Rest is gerieflik geleë vir sakereisigers en vakansiegangers wat deur Upington gaan of daar bly. Besienswaardighede en doendinge wissel van kanovaarte op die Oranjerivier, 'n sonsondergang-riviervaart op Sakkie se Arkie, 'n besoek aan die Kalahari-Oranje-museum of die Oranjerivier-wynkelders.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Hoephoep Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Lion's Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hoephoep Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang