Successfully reported
+7

Kalahari Monate Lodge Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalahari Monate Lodge, R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van die dorp Upington op die R360 geleë. Kalahari Monate Lodge is net oorkant die ingang na Spitskop Natuurreservaat geleë.

Die verblyf het 30 groot grasbedekte kampeerplekke met kragpunte wat elk tot 6 gaste kan akkommodeer. Daar is 'n ruim gemeenskaplike ablusiegeriewe beskikbaar wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Boonop bied die verblyf gaste toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 2 grasdak lapas. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Klein troeteldiere word op versoek toegelaat. Hierdie eiendom het ook bykomende eenhede op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sonja G
Saam met vriende
5.0
Gerieflike plek om te oornag oppad Kgalagadi toe. Netjies, skoon en veilig. Ons het baie lekker gekamp. Mooi en veilige staanplekke.
Jul 2025
Helanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag. Skoon, netjies, stil, rustig en badkamers silwerskoon.
Mei 2025
Heidi S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker oorslaap plek. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.
Nov 2024
Jaco S
Saam met lewensmaat
4.2
Sien sterre. Sien sterre.
Sep 2024
Deon L
Saam met lewensmaat
4.0
As advertised and a great stopover. Used primarily as a stopover on the way to Kgalagadi and was perfect for this.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsofé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kalahari Monate Lodge, R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Monate Lodge Campsites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalahari Monate Lodge, R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb20ae16e3680e02789c3ec7b28dd79cb8eb72c3f9df7114bb059bb5dc15e6155925bb7359f65facefd07fa263aa5afd69381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kalahari Monate Lodge R360 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.380498941401 21.155940906747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang