Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary
Beskrywing
Hierdie kamers is in die hoofgebou en het elk 2 enkelbeddens. Die kamers bied toegang tot 2 gemeenskaplike badkamers oorkant die gang. Verder het albei kamers toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is in die hoofgebou en het elk 3 enkelbeddens. Die kamers het toegang tot 2 gemeenskaplike badkamers oorkant die gang. Verder het die kamers ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is in die hoofgebou geleë. Hulle is ideaal vir ouers met kinders, aangesien albei kamers oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie 2 kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié privaat chalet is 2 km vanaf die hoofgebou, maar nogsteeds op die plaas geleë, en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Die chalet het sy eie kombuis wat volledig toegerus is, 'n badkamer, 'n eetkamer en 'n patio met braaigeriewe. Verder kyk dit uit oor 'n watergat waar verskeie wild kom water drink.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Prof se Chalet is 'n vrystaande eenheid in die hartjie van die Kalahari. Hierdie ruim huis is ideaal vir gesinne of groepe vriende en bied 'n gemaklike en skilderagtige toevlugsoord. Die chalet bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer en eetkamer in, en die volledig toegeruste kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer. Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-patio met panoramiese uitsigte oor die omliggende Kalahari-landskap. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Alpha, David Kruiper Municipality, Askham, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang