Successfully reported

Kalahari Water Holiday Farm

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Annemarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Het 5 dae oorgeslaap. Het op die plaas gestap en kon ook 4x4 ry. Ja, dit was soos 'n tweede tuiste. Was baie stil en rustig. En Helena was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Het 5 dae oorgeslaap. Het baie lekker gebly. Het soos 'n tweede tuiste gevoel. Gasvrou was baie behulpsaam. Sal beslis weet daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very quiet and safe. Quiet. Safe. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnathan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gasvry, rustig, puik ligging, uitstekende verblyf. Ek en my gesin het baie lekker gebly. Die eenhede is mooi, netjies en skoon. Die hele atmosfeer op die plaas is wonderlik en die mense is baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Die plaas eienaar het selfs per navraag vir ons druiwe vars vanaf hulle wingerde verkoop, wat van die lekkerstes is wat ek al ooit geproe het. Ek het al verskeie kere op die Kalahari Water Holiday Farm gebly en ek het nog elke keer 'n goeie ervaring gehad. Ek sal graag weer hier kom bly met toekomstige reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlea S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Ons kon lekker stap en het ons privaatheid ten volle gehad. Het wonderlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ideaal vir oornag, naby hoofpad, maar niks geraas. Maart 2025: Lekker oornag en geslaap by Kalahari. Lekker ruim chalet gehad met al die nodige geriewe en vir die aktiewes, kan jy gou die koppie agter die oord uitklim vir 'n paar mooi fotos van wynlande. Gasvry en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isak B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Geniet rustigheid in die platteland. Kom geniet die stilte op ’n werkende tafeldruiwe-plaas. Die gasvrou is behulpsaam en kon in die meeste van ons behoeftes voorsien. ’n Bietjie meer TLC sal die fasiliteit uitstaande kan maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mathilda E
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Gepas vir 'n vinnige oornag. Baie gerieflik. Geriewe was skoon en netjies. Die prys is 'n klein bietjie hoog vir die waarde. Die chalets is maar oud en kort bietjie aandag. Bv. Handdoeke is bietjie oud, braai geriewe en rooster was deur geroes. Verder het ons gemaklik gebly en die aircon het sy doel gedien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Santjie Labuschagne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2025

We accepted but it was very basic. It was very basic. Water problem. Not nearly a water experience like the photos imply. Quiet and serene. No view like in the advert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elzanna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ontspanne plek. Ons het baie lekker gebly daar, kinders het swembad vreeslik geniet. Lekker rustige en stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP96199qalgIO79RA35hA0g40kCQhVuYyuGNO9L0UZ9Ysx1yDhO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 7 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.717746018227 20.956174135208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang