Kalahari Water Holiday Farm
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R630 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kalahari Water Holiday Farm is die ideale oornagplek in Keimoes. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite. Hierdie verblyf bied 'n rustieke selfsorgverblyf, perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit bied iets vir almal om te geniet, wat dit die ideale plek maak om die son te geniet en te ontspan.
Verblyf word gebied in 10 selfsorg-eenhede, 9 van die eenhede bied slaapplek aan 4 gaste. Elkeen van hierdie kamers het 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n lapa. Aktiwiteite wat op die perseel aangebied word, sluit swem, visvang, kanovaart, tubing, voëlkyk in. Verken 4x4-roetes, bergfietsry- en staproetes rondom en naby.Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Helene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 7 Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Water Holiday Farm het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang